LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Idwala Le Ingwe Lodge | LekkeSlaap
+74

Idwala Le Ingwe Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Idwala Le Ingwe Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leandri K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweekwegbreek.

Die luukse tent was goed toegerus, baie mooi met 'n pragtige uitsig oor die berge. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel. Kommunikasie van die eienaars was uitstekend.

Nico F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Gesin met tieners

Salig en rustig

Wonderlike en netjies eenheid, baie smaakvol versier. Goeie ligging vir reis tussen Hattie's en Magalies. Geen TV, nes ek verkies.

Tania B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania B
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig.

Dit was 'n heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig. Kinders het die berge en natuur vreeslik geniet en wil net gaan stap.

Cecilia V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Saam met vriende

Heerlik en rustige naweek

Die tent is baie smaakvol ingerig en baie skoon en netjies. Duursame linne. Mooiste uitsig vanaf die stoep. Sal dit beslis aanbeveel. Al wat dalk kort is ‘n spieël in die kamers. Vriendelike ontvangs!

Pieter H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese tent.

Die luukse tent is baie netjies. Dit is goeie waarde vir geld as 'n mens buite 'n naweek bespreek. Die swembad en Jacuzzi is nie noodwendig beskikbaar vir die tentinwoners nie, en word ook ekstra verhef indien dit beskikbaar is.

Vanaf
R635
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R635
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R635
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96, 5,4 km vanaf Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd787f327aea93ad52304e95aa7fccc0e900622685be795fad00e71448af4c476d83bf2fcabe041d70b94ef4a977ba91802eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R96 Road 5.4 km from Hekpoort 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.923720168382 27.618502452393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!