LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Selfsorg in Wes-Rand

Idwala Le Ingwe Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danillo P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ongelooflik lekker gebly, skoon en lekker met 'n ongelooflike view. Hierdie is 'n ongelooflike vakansie vir 'n lekker groot groep. Die huis het vreeslik baie om te offer. Van die vele plekke om te braai, na die pooltafel, na die baie, baie lekker swembad. Ons was vreeslik beïndruk. Alles was baie netjies en reg vir ons, en alles het baie mooi verloop. Die staf het uit hul pad gegaan om ons bly baie gerieflik te maak. Ons gaan definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonaye P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome. The place was fantastic and we had an awesome time. The only downside was the guard lingering around, which made some of the guests uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi J
Kort verblyf
4.6
Jul 2026

Goeie ligging, stil omgewing, ruim woning. Verblyf was baie lekker. Leefarea en kombuis is ruim. Kombuis is goed toegerus. Reëlings (e-pos) in verband met 'registration form' om vooraf te reël vir bv. 'n skoonmaker is laat ontvang - Vrydag 24/07/26 om 14:38 terwyl my tyd om te arriveer 15:30 was, maw 52 minute voor ons arriveer. Dus geen genoegsame tyd om dit in plek te kry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfekte venue vir ons klein besigheid se strategie wegbreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha P
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

It was just what I was looking for for a big group of people to celebrate. It was amazing. Very clean. True to photos. Lovely spaces. Peaceful. Responsive staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig, ruim en baie gemaklik. Baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig. So rustig en kalm. Definitief 'n rustige wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Nice place to stay but needs deep cleaning. Lovely place, just needs some serious deep cleaning and the service quarters are too close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Buyi M M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

An amazing stay! The pictures do not do Idwala Le Ingwe Lodge justice, you have to come here! The views, the wildlife that showed up were such a pleasant surprise! Utterly divine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe R
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Scenic, peaceful. The scenic views were breathtaking, it was peaceful. They also had beautiful animals on the plot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R7 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R7 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek

Off the R96 Road, 5.4 km from Hekpoort, 1791, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd787f327aea93ad52304e95aa7fccc0e900622685be795fad00e71448af4c476d83bf2fcabe041d70b94ef4a977ba91802eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag, vir 12 mense 10 5 1 5 Off the R96 Road 5.4 km from Hekpoort 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.923720168382 27.618502452393