Idwala Tides
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: North Beach-weg, Cozumel, Umdloti, 3180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 540 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Idwala Tides bied verblyf in 7 woonstelle in die Cozumel-kompleks in Umdloti wat almal 180°-uitsigte oor die see is en oorkant die straat van die Umdloti getypoel en strand af is.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid woonstelle met slaapplek vir 4, 6, 8 of 10 gaste. Alle woonstelle het gemaklike beddens, volledige badkamers baddens en/of storte, volledig toegeruste kombuise, sitareas, eetareas, slim-TV-kanale soos Netflix en YouTube Premium, gratis WiFi, en balkonne met onbelemmerde see-uitsigte.
Verder is daar ook 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Die woonstelle is almal stapafstand van top-restaurante en -kroeë. Gaste kan snorkel of op die klippe by die getypoel loop en seekatte soek. Die woonstel is 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 15 minute se ry vanaf Gateway en Ballito.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- North Beach-weg, Cozumel, Umdloti, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Idwala Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: North Beach-weg, Cozumel, Umdloti, 3180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom