Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

IKanyeng Guesthouse Mafikeng

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonstraat 18, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R966 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

iKanyeng Guesthouse Mafikeng bied akkommodasie in die stil en veilige Golf View in Mafikeng. Mafikeng is die hoofstad van die Noordwes-provinsie en dit is sowat 300 km buite Johannesburg naby Suid-Afrika se grens aan Botswana geleë.

Die gastehuis bied akkommodasie in Standaard- en 'Executive'-kamers. Elke kamer is uniek versier met warm kleure en vars, wit linne. Elke kamer is en suite en is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, 'n kluis vir waardevolle items en lugversorging.

iKanyeng bied 'n gastesitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n grasdak-eetarea waar ontbyt en ander etes op versoek voorgesit word.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Pendeldiens kan op versoek gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die volledig toegeruste konferensiefasiliteite bied sitplek vir 45 afgevaardigdes. Verskeie konferensiepakkette is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir IKanyeng Guesthouse Mafikeng
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Claredonstraat 18, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink IKanyeng Guesthouse Mafikeng het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R966
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R966
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonstraat 18, Golf View, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZmM5NmYxLTlkOTQtNGM0NS1iMjE5LWJmNTYzMTY5YmIwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R966 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 18 Clarendon Street Golf View 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.856672 25.648293