6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 67 Lobster lane, Palm Beach, Greenhart Village, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ikhaya Lakithi is 'n selfsorghuis met 'n see-uitsig in die veilige Greenhart Village Vakansiekompleks in Palm Beach, Port Edward.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik ook 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV en lei na 'n stoep met 'n braai en buitemeubels.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en die winkels en restaurante by Greenhart Village.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Lobster lane, Palm Beach, Greenhart Village, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ikhaya Lakithi het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Lobster lane, Palm Beach, Greenhart Village, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang