LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ikibiki | LekkeSlaap
+64

Ikibiki

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Ikibiki is ‘n selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes, wat die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo is.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook ‘n koningingrootte-bed.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met DStv Explora. Die sitkamer het ook 'n kaggel vir die koue wintersaande.

Die eenheid lei na ‘n onderdakstoep. Die stoep bied ‘n uitsig oor die beskutte tuin met ‘n piekniektafel, stoele, braaigeriewe en speelarea vir kinders met klimraam en trampolien.

Beaufort-Wes se trekpleisters sluit die Beaufort-Wes Museum, Christian Barnard Museum, donkiekartoere en die Karoo Nuweveld 4x4-roete in. Bergplaats Wildreservaat is naby en sluit wildkyk, perdry en bergfietsroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ikibiki sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ikibiki
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ikibiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7842d1903ce79de7591906cdf0472b9a10c180f604100ca79729cd0e6fa33d7356fd5a4aae7c98311bd9717c23e327719759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 11 5 1 5 14 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.352041397363 22.586763565467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!