LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ikwanitsha Lodge | LekkeSlaap
+21

Ikwanitsha Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wittekleirug-plaas, Langs die N10, 10 km vanaf Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ikwanitsha Lodge is 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en naby die Addo Olifant Nasionale Park, Shamwari Wildreservaat en ander privaat reservate in die omgewing. Dis op 'n 300 ha-perseel met sebras, volstruise en verskeie boksoorte. Buiten wildkyk kan jy ook die natuurskoon en sonsondergange bewonder.

Ikwanitsha Lodge bied 4 chalets wat op stelte gebou is en 'n asemrowende uitsig oor die vallei, Boesmansrivier en op Zuurberg se voorheuwels bied. Elke chalet het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Elke chalet het ook 'n onderdakdek met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig.

Die boskroeg bedien 'n heilsame ontbyt, egte Suid-Afrikaanse disse vir aandete, asook peuselhappies. Daar is ook heerlike sitareas en 'n stoep waar skemerkelkies geniet kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wittekleirug-plaas, Langs die N10, 10 km vanaf Paterson, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wittekleirug-plaas, Langs die N10, 10 km vanaf Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3y5XSw8pIEha7dbCxyEG85uRIFKogiYnrqdNBO6jvmFtuKsb0w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580  per nag, vir 2 mense Farm Wittekleirug Off the N10 6130 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.425626965044 26.030571011425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!