8 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Farm Wittekleirug, Off the N10, 10 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ikwanitsha Lodge is op 'n 300 ha-reservaat met sebras, volstruise en verskeie boksoorte. Buiten wildkyk kan jy ook die natuurskoon en sonsondergange by hierdie privaat kamp bewonder. Die lodge bied toegang tot die Addo-olifantpark, Shamwari Wildreservaat en ander privaat wildreservate in die omliggende area.
Ikwanitsha Lodge bied 4 chalets wat op stelte gebou is en 'n asemrowende uitsig oor die vallei, Boesmansrivier en op die Zuurberg se voorheuwels bied. Elke chalet het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke chalet het ook 'n onderdakdek met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig.
Die boskroeg bedien 'n heilsame ontbyt, egte Suid-Afrikaanse disse vir aandete, asook peuselhappies. Daar is ook lekker sitareas en 'n stoep waar skemerkelkies geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Wittekleirug, Off the N10, 10 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Gaste dink Ikwanitsha Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Wittekleirug, Off the N10, 10 km from Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang