LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Simbithi Eco Estate

Ilanga 7

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Lize-mari V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2025

Oneerlike verhuurder. Uitsig is pragtig. Blyplek is in slegte toestand met mure wat kraak/afdop en huis en appliances wat nie mooi skoon is nie. Dit was 'n gesukkel om WiFi-wagwoord by verhuurder te kry en heeltemal te min toiletpapier is verskaf. Verhuurder is opportunisties en het ons valslik beskuldig dat ons skade aan die TV aangerig het om deposito te hou. Dit is glad nie die waarheid nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Tambotie Street, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d951eaf1a1641ae1ee87a252ae782ef49fb73c54138d3853fa97cdd9970488dbbf11b2006c385859bcc33b98317ee48212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 13 Tambotie Street Simbithi Eco Estate 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.517705105539 31.223676544251