- 10 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- York 7 Olifants West Nature Reserve,, Balule, Hoedspruit, Greater Kruger, 1350, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Imagine Africa Luxury Tented Camp is ’n intieme, privaat kamp wat deur die eienaar bestuur word. Dit bied luukse safari-styl verblyf in tente, asook heerlike kos en die geleentheid om wild te kyk. Dit is in die Balule Natuurreservaat en spog met 'n pragtige uitsig aangesien dit aan die Krugerwildtuin grens en die Noordelike Drakensberge as agtergrond het.
Hierdie luukse tentkamp het 5 ruim, verhewe seiltente met lugversorging. Elke tent bied verblyf aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n binne- en buitestort.
Die tente het gerieflike stoepmeubels binne en buite, sowel as ’n privaat tee- en koffiestasie. Elke tent het ook ’n privaat dek en 'n onbelemmerde uitsig op die Drakensberge.
Langs die ontvangsarea is daar ’n randvloeiswembad met ’n pragtige uitsig oor ’n watergat waar olifante dikwels op warm dae lafenis vind. In die verte kan die Noordelike Drakensberge gesien word en dit bied uitsonderlike geleenthede vir pragtige foto's. Daar is ook 'n dek wat na 'n kroeg lei.
Daar is ’n tradisionele boma met ’n grasdak wat as eetarea dien langs die ontvangsarea en gaste kan hier rondom die sentrale vuur ontspan en ’n drankie na 'n laatmiddag-safari geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- York 7 Olifants West Nature Reserve,, Balule, Hoedspruit, Greater Kruger, 1350, Limpopo
- Gaste dink Imagine Africa Luxury Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
York 7 Olifants West Nature Reserve,, Balule, Hoedspruit, Greater Kruger, 1350, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang