Imhoff's Sweet Escape
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Harrier Circle, Kommetjie, Cape Town, 7579, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Imhoff’s Sweet Escape is 'n moderne woonstel in 'n veilige landgoed in die hartjie van Kommetjie, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of 'n paartjie se wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 baba, en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie op aanvraag, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n slim-TV, stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak, sowel as 'n yskassie, ketel en gratis tee en koffie.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, en gaste kan die privaat balkon geniet of die nabygeleë natuurreservaat en die skilderagtige kuslyn verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Harrier Circle, Kommetjie, Cape Town, 7579, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Harrier Circle, Kommetjie, Cape Town, 7579, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang