Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Immaculate Meer-en-See Apartment

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Immaculate Meer-en-See Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christoffel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie mooi plek en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gewees. Baie stil en rustig.

Baie goeie diens, vriendelik. Julle kan enige tyd kliente soontoe verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Enkelreisiger

Very comfortable and spotless accommodation. Attie is helpful and a good host.

The rugby was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sifiso Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Good stay until on the last minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Very neat and clean and situated in a quiet secure area. Perfect for two people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a home away from home, the owner was very welcoming and friendly, very good person.

The place was very clean and beautifully decorated, and the view from the balcony was amazing, will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Netjies en gerieflik.

Oor die algemeen baie netjies en skoon. Enigste verbetering sal wees dat gaste vrylike toegang na die swembad en 'n braai area kan hê wat op die stadium beperk word deur troeteldiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, no mess-no fuss.

Ons het aangekom, die sleutel ontvang en ons was vergesel na die eenheid toe. Ons was baie beïndruk. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate and well thought out.

It was so nice to check into an apartment that has everything you need and where everything works 100%. Safe and secure too. One of the best I have stayed in Richards Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en heerlik.

Baie oulike plek naby al die nodige winkels en die strand. Ek sal dit vir seker aanbeveel, baie netjiese en vriendelike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Well-appointed and convenient location.

Attie welcomed me and gave me a complete summary of the facility, he was very helpful and accomodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Violet D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet D
Saam met vriende

Attie was baie vriendelik en gasvry.

Woonstel was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese woonstel, geriewe en vriendelike mense.

Fantastiese woonstel en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim.

Immaculate is ruim, super netjies en uiters goed ingerig met alles wat 'n motorfietsreisiger se hart begeer. Die eienaar is baie vriendelik en laat jou sommer welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H
Besigheidsreis

Skoon, netjies en privaat.

Sal vir seker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Gesin met tieners

Alles is pragtig in en om die plek.

Daar is geen braai geriewe vir besoekers nie. Mens kan glad nie die swembad gebruik nie want die eienaar het gesê die honde gaan mens byt. Hy sê hulle byt self vir hulle as hulle swem. Ek verstaan dit nie want die honde is heeltyd agter Trellidor toegesluit. Dit is eintlik om voor 'n kind op 'n warm dag 'n roomys te gee en te se dat hy hom nie mag eet nie! Hulle moet daai fotos van die swembad nie op hulle website sit nie, dit gee mense 'n vals indruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Immaculate Meer-en-See Apartment se terugvoer

Daar is nie n swembad of braai geriewe ingesluit in die advertensie of fotos nie. Groete

Immaculate Meer-en-See Apartment
Pieter G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay for 2 nights. Can recommend this venue

The apartment was very clean and well equipped. The balcony was a very pleasant place to enjoy sundowners and morning coffee

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van die huis af.

Die plek is baie netjies en gasvryheid is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelser-weg 26, Meer-en-see, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOsfSUbLcaNlbL0gtS8zkT2JptCJQBVZitPgWTx0jl9S7xnA4HC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 26 Pelser Plaat Meer-en-see 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.76721 32.11465