LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Impala Chalets - Phalaborwa | LekkeSlaap
+64

Impala Chalets - Phalaborwa

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir Impala Chalets - Phalaborwa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mornette B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mornette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Veilige, netjiese en rustige oornag verblyf baie naby aan Phalaborwa hek vir toegang tot Kruger Wildtuin.

Christo B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en gerief geleë op pad Kruger Park toe. Sal dit hoog aanbeveel.

Lekker oornag bestemming.

Morne S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ontvangs en super skoon.

Sal vir seker weer daar oorslaap. Elke sent werd gewees.

Marieta R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste plekkie. Die bed slaap lekker. Baie dankie

Daleen S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en akkommodasie puik.

Vriendelike ontvangs. Eienaars is baie behulpsaam en laat mens tuis voel.

Faan S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan S
Gesin met klein kinders

Luukse gerieflike verblyf.

Daar is moeite gedoen om dit so gerieflik moontlik te maak. ‘Self catering’ fasiliteite is uitstekend. Veilige parkering vir voertuie. Ruim spasie. Netjiese badkamers.

Neels B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding.

Dit is baie rustig en privaat. Aangenaam.

Marina A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf. Uitstekende waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur die eienaars en het werklik lekker gebly. Ons sal verseker weer daar inboek vir ons volgende wildtuinvakansie. Die blyplek bied als wat nodig is, die braaiplek is lekker groot en dit was heerlik dat die huisie daagliks gediens word.

Tinus L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig. Vriendelike ontvangs deur eienaars.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Veilige parkering en die chalets is baie netjies. Baie goed geleë in n stil woonbuurt.

Swazi S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Swazi S
Besigheidsreis

Place was clean, the owners were welcoming.

I had a good stay, will not mind going back.

Gerrie K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, verras deur die stil netjiese opset, werklik waarde vir geld.

Die gastehuis is hele baby wildtuin se hek in n rustige omgewing, hulle het voorsiening in plek vir beurtkrag.

Flora M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora M
Saam met vriende

Warmly welcomed by Magda and partner Everyth.

Everything met my expectations.

Hanlie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie lekker.

Sal weer gaan as die geleentheid hom voordoen.

Annatjie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie L
Gesin met tieners

Sal vir seker weer daar gaan slaap as ek in Phalaborwa kom.

Die lugverkoeling was 'n lafenis na die lang rit, die chalet in die algemeen was baie skoon, beddens het heerlik geslaap, regtig niks negatiefs nie, sal definitief mense aanbeveel.

Hannelie J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie J
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Eienaar gaan uit hul pad vir 'n mens se behoeftes.

Marlene V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik ontvang en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Carina D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oorslaap voor Wildtuin.

Silwerskoon netjiese oorslaap. Ideaal vir toegang tot wildtuin vroeg volgende oggend. Genoeg veilige parkeerplek vir ons 4x4 en off road trailer.

Geoff A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Geen elektrisiteit of water nie. Die gashere het hard probeer om op te maak daarvoor.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Slept well.

No electricity or water. Hosts tried hard to compensate.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Geoff,
I'm happy to inform you that we have put up a 5000lt water tank and have a generator so that our guest at least have water and power at certain times in the day.

Kind regards
Magda le Roux
Impala Chalets.

Impala Chalets - Phalaborwa
Lané S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly en dis die perfekte oornagplek gewees. Het meer gekry as verwag!

Erika D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Puik oornagverblyf op pad of vanaf wildtuin.

Baie oulike plekkie om te oornag. Baie vriendelik ontvang. Skoon, netjiese akkommodasie.

Elrina B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Wonderlike oornag of langer blyplekkie, skoon en netjies en lekker ingerig vir as jy langer wil bly. Baie naby aan die Phalaborwa Krugerwildtuin hek.

Frans B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Gesin met klein kinders

Beslis baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies met alles wat nodig is en met baie aangename gasheer en -vrou. Sal hulle weer besoek.

Gerard M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel aan as 'n stop op pad na die Krugerwildtuin.

Wonderlik. Baie goeie waarde vir geld en baie naby die Krugerwildtuin.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommend as a stop-over to the Kruger National Park.

Wonderful. Very good value for money and very close to the Kruger National Park.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jane B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B
Gesin met tieners

Clean, comfortable stay.

Hosts were attentive and thoughtful, provide copy of entry form to Kruger which speeds process when getting to gate. Room lovely, clean and well equipped. Will definitely use Impala Chalets again.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Jane,

Thank you for your wonderful review. Hope to see you here again.

Kind regards,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Dries D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Sal nie weer enige ander plek op Phalaborwa oorweeg nie!

Net een nag oorgeslaap by Impala Chalets op onlangse besoek aan Krugerwildtuin, maar is nou heeltemal oortuig dat ons nie weer elders plek sal soek wanneer ons in Phalaborwa wil oornag nie. Gawe diens met aankoms en vertrek op snaakse ure dag of nag, en gerieflike selfsorgeenhede teen baie billike tariewe. Baie dankie!

John V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met vriende

Na 'n hartlike ontvangs het ons baie aangename verblyf in die keurige chalet gehad.

Ons is baie vriendelik deur Willem en Magda ontvang en is na 'n kort geselsie na ons chalet geneem. Ons was verras deur die mooi en keurige plekkie en het sommer dadelik tuis gevoel. Die chalet is goed toegerus en het aan ons vereistes vir 'n gesellige oornagplek voldoen. Wat vir ons belangrik was is die feit dat Impala Chalets so gerieflik naby die Krugerwildtuin, ons bestemming, geleë is. Ons sal dit beslis aanbeveel by mense wat vinnig en vroeg die Wildtuin wil bereik.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, John. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves. Groete, Magda.

Impala Chalets - Phalaborwa
Danie W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

‘n Baie goeie ervaring.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Danie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Groete,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Jj B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese blyplek, gerieflik, veilig en stil omgewing.

Die gasheer en -vrou by Impala is vriendelik en hulpvaardig. Gee ook goeie inligting oor die Krugerwildtuin. Dis die moeite werd om by hulle oor te bly.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, JJ. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Groete,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Adele B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Ons sal definitief Impala Chalets weer besoek en het dit alreeds vir familie aanbeveel!

Die verblyf kan nie beter nie. Dis spotgoedkoop en het alles en meer wat jy nodig het. Die wildtuin se hek is lekker naby en ons het so lekker gebly dat my man gesê het ons moet sommer nog 'n aand bly voor ons vertrek en ons sal volgende keer definitief! Dis rustig en privaat en ons was ontvang soos ou vriende. Baie dankie vir die fantastiese, gerieflike verblyf! Dit sal definitief in die toekoms altyd deel vorm van ons wildtuinbesoeke!

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hallo Adele,
Dankie vir die uitstekende resensie. Dit is wonderlik as mense gelukkig en tevrede is hier by ons.
Dit is belangrik vir my dat hulle graag weer wil terugkom. Hulle voel soos familie vir ons as hulle weer kom.

Vriendelike groete
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Hantie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel dit enige tyd aan vir oornag of langer verblyf!

Vriendelike, hulpvaardige gashere. Skoon en baie netjiese verblyf.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Hantie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Groete,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Adel K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel K
Gesin met tieners

Was vriendelik ontvang, plek is skoon en netjies.

Sien sterre.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Adel. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Groete,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Christa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goed toegeruste en netjiese oornagverblyf.

Ons was vriendelik verwelkom deur Magda en haar eggenoot. Ons chalet was goed toegerus met alles wat nodig kan wees asook ekstra flitse/ligte vir daardie irriterende load shedding Kosmaak was geen problem, daar is 'n gasstofie beskikbaar. Pragtige badkamer met inloopstort. Die atmosfeer was kalmerend en die tuine rondom die chalet was goed versorg. Ek kan hierdie oornagverblyf ten sterkste aanbeveel vir besoekers aan die Kruger Nasionale Park wat deur Phalaborwa ry.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie Christa vir julle wonderlike resensie. Dit was ‘n groot plesier om julle hier te gehad het.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Marie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Wonderlike ontvangs deur die eienaars. Ons het laat aangekom en is steeds vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.

'n Ruim, netjiese eenheid. Gerieflike veilige parkering by die eenheid. Wonderlike eienaars wat ons dadelik welkom laat voel het en nuttige inligting oor die Krugerwildtuin gegee het.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Dankie Marie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Joseph N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie goed ingerichte nette verblijfplaats.

Ideale verblijfplaats om Krugerpark te bezoeken. Alles netjes verzorgd.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hallo Joseph,
Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ‘n plesier om julle hier te huisves.
Magda Le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Lelani V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik!

Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker oornag. Plek is baie netjies en skoon.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ‘n plesier om julle hier te hê.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Neels R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale en prysenswaardige verblyfplek om in oor te bly voor mens die Kruger NP besoek.

Vriendelik ontvang. Chalet goed beplan, netjies, deftig en uitstekend toegerus. Daar word werklikwaar vir alle moontlike behoeftes voorsiening gemaak. Veilige parkering direk by chalet met afstandbeheer vir veiligheidshek om te kan kom en gaan. Nodige vorm vir toegang tot KNP ook deur eienaar voorsien. Ongelooflike waarde vir die prys. Beskrywing van hoe om by chalets uit te kom (vanaf die SPAR winkel) kan vereenvoudig word, veral vir diegene sonder GPS!

Sanette B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie skoon en netjies plekkie, sal definitief weer daar oornag.

Thinus P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, silwerskoon, netjiese en veilige verblyf. Waarde vir geld.

Eileen M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en skoon.

Het baie lekker geslaap. Ligging is naby Krugerhek.

Adri B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Pragtig en netjies.

Pragtige toegeruste chalets. Groot gerieflike badkamer. 'n Ware juweel met braaiplek buite. Baie dankie, het lekker gerus.

Lynn V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Gesin met tieners

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Ideaal vir oorslaap op pad na die Kruger Wildtuin.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars en het sommer dadelik tuis gevoel. Die verblyf was besonder netjies met alles wat 'n mens nodig het byderhand. Ons sal weer by Impala Chalets oorslaap in die toekoms.

Jan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Netjies en ruim. Alles wat jy nodig het.

Netjies en ruim genoeg vir 'n oornag of 2 as jy die wildtuin wil besoek.

Magda V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Baie netjiese plek.

Plek is baie netjies, skoon en gerieflik. Beslis waarde vir geld. Ons sal weer daar tuisgaan.

Barry S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Ons was regtig aangenaam verras. In moeilike omstandighede buite hulle beheer het Impala Chalets ons verblyf regtig spesiaal gemaak. Die kamer was regtig mooi skoon en ruim ingerig. Die personeel is besonders behulpsaam en vriendelik, hulle het regtig uit hulle pad gegaan ons alles spesiaal te maak. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Sanita M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita M

Netjies en mooi! Vriendelike mense. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Cornelius E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Die kamer is pragtig skoon en netjies en daar is als wat jy benodig. Die eienaars is pragtige mense en baie hulpvaardig. Ek sal weer hier oorslaap.

Christa S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Klein dingetjies tel.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs en netjiese verblyf, drinkgoed en sjokolade in die yskas. Dankie ook vir daardie een stappie verder om sommer die ingangvorms vir Kruger Nasionale Park ook te gee vir vooraf voltooiing. Ons sal julle aanbeveel vir vriende en familie.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Beste Christa,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was vir ons 'n plesier om jul kuier so aangenaam moontlik te maak.

Groete,
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Heillie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heillie S
Gesin met tieners

Baie netjies en voldoende vir reisigers.

Goeie waarde vir geld.

Sunette G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette G
Gesin met tieners

Pragtige chalets, alles baie netjies en skoon, en die eienaars laat jou heel tuis voel.

Dit is 'n absolute pragtige chalet. Ons het slegs 1 nag oorgeslaap, maar alles so lekker ingerig dat jy 'n hele week daar kan bly. Daar is oorgenoeg privaatheid en die eienaars is absolute pragtige mense en laat jou heel welkom voel. Kan dit definitief aanbeveel.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Mariana D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onberispelik netjies, vriendelik en gasvry, uitstekende waarde vir geld!

Hiermee ons opregte dank aan die eienaars. Wat 'n heerlike ervaring om in die deurmekaar Phalaborwa soveel waarde vir geld te kry! Vriendelik, onberispelik netjies en absoluut bekostigbaar. Baie dankie, ek adverteer Impala wyd en suid!

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Carel V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met tieners

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Uitstekend, netjies, modern en skoon.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Bronwyn V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V

Heerlike, rustige kuier gewees.

Was 'n heerlike, aangename verblyf.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Stephan L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan L
Saam met vriende

Dankie die verblyf was skoon, netjies en aangenaam.

Baie dankie Magda. Ons het die verblyf baie geniet. Die eenheid is baie netjies en het aan ons verwagtinge voldoen. Gerieflik vir dagbesoeke aan Krugerwildtuin.

Liana D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Alles het vlot verloop van die oomblik wat ek bespreek het. Terugvoering was ongelooflik!

Janet B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, safe, clean and well located.

Warm greeting on arrival by the hosting couple. The unit very clean and practical with all you need for your stay. The hosts were most helpful on recommendations for restaurants in Phalaborwa and procedures for the Kruger Park. I will certainly be back!

Tersius O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius O
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek is altyd skepties wanneer ek resensies lees, maar al die resensies wat ek oor Impala Chalets gelees het, was in die kol! Ek kan Impala Chalets met 'n geruste hart vir enigeen aanbeveel! Skoon, netjies, vriendelik en die beste waarde vir geld!

Janine B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Pragtige chalets, baie mooi afgewerk en silwerskoon.

Ons sal definitief weer kom oorslaap.

Marié V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Gesin met tieners

Gasvrye en vriendelike ontvangs.

Uitstekende oornaggeriewe met maklike toegang tot die Krugerwildtuin - Phalaborwa Hek.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Mari,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Louise G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met vriende

Such a pleasure!

Very welcoming and accommodating. Chalets were extremely clean and housed everything we could ever ask for, to ensure our stay was a comfortable one. Great location too.

Marie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik skoon en rustig.

Warm en vriendelike ontvangs. Alles skoon en netjies. Baie dankie, sal vir seker weer daar oornag.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Marie,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons gaste is vir ons baie belangrik. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Igna F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies, waarde vir geld!

Baie netjies en oulik uitgelê. Veilig, stil en rustig. Waarde vir geld, sou ons ooit weer sonder ons karavaan Phalaborwa se kant toe gaan sal ons weer van die verblyf gebruik maak en ons sal definitief ander vertel van julle plekkie.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Igna
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te huisves.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Wessel P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P
Gesin met klein kinders

Ek was baie vriendelik ontvang gewees, dis nou regte opregte mense wat die eienaars is en voel sommer dadelik soos ou vrinne. Sal beslis weer daar gaan kuier

Sien sterre.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Wessel,
Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Dankie vir die wonderlike resensie.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Willem V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Huis weg van die huis.

'n Mens sou graag die plek 'n swak resensie wou gee om dit geheim te hou van almal. As stadsmens hoor jy van Phalaborwa as 'n warm plek in die somer. Ons was baie gelukkig met wonderlike weer. Die chalets is met deeglike beplanning saamgestel deur mense wat lank ook in selfsorgplekke gebly het. Niks odds and ends vir die plek nie. Alles was nuut gekoop en werk. Jy voel eintlik skuldig as jy moet uitgaan, want jy wil net daar bly. En vir ons groot manne is daar ook stoele wat ons gewig kan dra. By ons vertrek het ek iets in die kamer vergeet en nog voor ek by dorp uit is, was ek gebel om te vra of ek kan omdraai en die item te kom haal. Ek sal beslis weer gaan rus by Impala Chalets. En die wat hou van museums: Die Foskor museum is binne loopafstand om die draai van hulle.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Willem,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is regtig 'n plesier om sulke vriendelike mense soos julle hier te huisves.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Vicky V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Ons het oornag op pad Wildtuin toe, genoeg spasie vir ons sleepwa en veilige parkering. Verblyf is baie netjies, skoon en gerieflik. Alles wat jy nodig het. Die diens is vriendelik en ons het welkom gevoel van ons daar gestop het. Sal vir seker weer gebruik van julle verblyf, dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie dankie, Magda, julle plekkie is pragtig.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Vicky,
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Gerdus Y - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig en kon lekker ontspan.

Sien sterre.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Goeiedag Gerdus,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is bly julle het dit geniet.

Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Mike G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Groot tevredenheid.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, sal weer daar oornag.

Johan K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig geslaap voor Krugerpark vakansie.

Het verblyf regtig geniet. Baie netjies en rustig. Eienaar vriendelik en behulpsaam.

Pieter C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Besigheidsreis

Uitstekend!

Nuut, skoon, pynlik netjies, stil omgewing, uitstekende diens, gerieflik, sterk aanbeveel.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Goeiedag Pieter,

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie.

Vriendelike groete
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Johan W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en veilig.

Baie netjies en privaat. Die dame is baie vriendelik en dis 'n veilige, stil plek om te oornag.

Fiona S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met vriende

Uiters skoon en baie netjies. Magda is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike oornagstop.

Hierdie oornag-chalet het alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap. Die kombuis en badkamer is ontsettend skoon en vreeslik netjies. Goeie bed en linne. Ons het hier oorgeslaap voor ons die volgende dag Krugerwildtuin toe is (die Phalaborwa-hek is net 'n kort entjie se ry van die chalets af). Daar is veilige parkering en goeie sekuriteit vir voertuig, sleepwa en chalets.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Fiona
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is vir ons 'n plesier om van hulp te wees en almal tuis te laat voel.
Magda le Roux
Impala Chalets.

Impala Chalets - Phalaborwa
Ds. Org S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds. Org S
Saam met vriende

Baie netjies en skoon, en dit bied 'n rustige atmosfeer. Hartlike ontvangs.

Chalets is keurig versorg en alles wat nodig is, was aanwesig. Nie alleenlik vir oornagakkommodasie nie, maar ook vir langer verblyf met die oog op wildtuinbesoeke.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Middag Org,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie.
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Neels L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan.

Ek sal net aanbeveel dat daar 'n growwe vloer-oppervlakte onder die storte moet wees. Mens gly maklik.

Hettie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon chalets en baie goed en met smaak toegerus.

Daar aangekom as vreemdelinge en weggegaan as familie! Sal beslis weer daar tuis gaan! Baie dankie Magda vir jou hartlike ontvangs en lekker gesels!

Johan C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en netjies.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons waardeer dit opreg.
Magda le Roux,
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Mantsie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantsie S

Hospitality, warmth and friendly.

Impala chalets is a nice place.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Mantsie,
Thanks for the excellent review.
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Marieta P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Ons het lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Plek is baie goed toegerus.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Marieta
Dankie vir jou goeie resensie. Dit word waardeer.
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Manie P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons was verras om so 'n netjiese, pragtige, volledige eenheid te kry. Voeg daarby baie vriendelike en aangename eienaars.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Beste Manie,

Baie dankie vir die uitstekende resensie wat julle vir Impala Chalets en vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Magda

Impala Chalets - Phalaborwa
Magdalena M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Gesin met tieners

Fantasties!

Gearriveer as gaste, vertrek as familie!

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Magda
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is baie bly dat julle so tuis gevoel het. Julle is altyd welkom.
Groete
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Nico V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met tieners

Puik.

Baie dankie Magda, ons het heerlik gebly. Julle plek is silwer skoon, netjies en nuut. Julle ontvangs vriendelik met puik diens. Presies wat ons wou hê vir een aand voor ons die wildtuin binnegaan. Julle sal ons verseker weer sien.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Beste Nico,

Baie dankie vir die puik resensie. Ons sal julle met graagte weer hier wil huisves.

Groete,
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Nici S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people, lovely room. Very nice.

We enjoyed our stay and would recommend it to our friends.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Beste Nici,

Baie dankie vir jou goeie resensie.

Groete,
Magda le Roux

Impala Chalets - Phalaborwa
Danie K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Gesin met klein kinders

Absolute waarde vir geld, skoon en netjies.

Alhoewel ons oorgeslaap het vir slegs 'n aand, was dit 'n herinnering wat sal bybly. Baie goeie waarde vir geld en dit was duidelik dat die eienaar 'n ogie hou oor die netheid van die eenheid.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hallo Danie
Baie dankie vir die uitstekende resensie wat julle gegee het.
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Francois D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie tevrede met die verblyf. Vriendelike ontvangs, opregte gasvryheid, netjiese geriewe wat goed voorsien is van alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus.

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Hi Francois
Baie dankie vir die uitstekende resensie wat julle gegee het. Dit word opreg waardeer.
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Pierre L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, funksionele verblyf, met vriendelike en hulpvaardige diens.

Ons is van die begin af baie welkom laat voel. Ons eenheid was goed toegerus en alles was baie netjies, funksioneel en baie skoon. Die eienaars het baie moeite gedoen om te help met enigiets, sonder om ons privaatheid te skend. 10/10!

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie Pierre vir julle uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie en dit is 'n plesier om ons gaste tuis te laat voel.
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Ben F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Dit was my eerste besoek maar beslis nie my laaste nie! Goeie waarde vir geld. Eenheid het alles wat nodig is! Skoon en netjies!

Impala Chalets - Phalaborwa's terugvoer

Baie dankie Ben, vir julle uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie.
Magda le Roux
Impala Chalets

Impala Chalets - Phalaborwa
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 4, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OThjMjNkLWFjYzEtNDUzYS05ZjFlLWU3NmRmYjIzYmU0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 84 5 1 5 4 Karee Street Phalaborwa 1389 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.950934389325 31.146361148403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!