Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 2 of 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met mikrogolf, tweeplaatstoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met sekere kanale en elke eenheid word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Chalets 1 en 2 het 3 beddens elk en chalet 3 het 4 beddens. Ons kan een ekstra persoon per chalet akkommodeer indien so versoek. Die tarief vir 'n ekstra persoon is R200 per chalet per nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié eenheid is ideaal vir 4 gaste en beskik oor lugversorging en 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die TV het sekere kanale en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid word ook elke dag skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Chalets 1 en 2 het 3 beddens elk en chalet 3 het 4 beddens. Ons kan een ekstra persoon per chalet akkommodeer indien so versoek. Die tarief vir 'n ekstra persoon is R200 per chalet per nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 5 gaste, het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamer en 2 badkamers . Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met beperkte kanale in elke eenheid. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Chalets 1 en 2 het 3 beddens elk en chalet 3 het 4 beddens. Ons kan een ekstra persoon per chalet akkommodeer indien so versoek. Die tarief vir 'n ekstra persoon is R200 per chalet per nag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Karee Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang