LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

Thirty-Three Dinokeng Groot 5 - Impala Eenheid

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Keri M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

We had a lovely stay in Dinokeng. The location was great, the accommodation was clean and communication throughout our stay was excellent. Everything was easy and pleasant from start to finish, and we would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clerissa H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Hidden gem with friendly staff and a beautiful view. Truly amazing spot! Great service and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige wegbreek saam eggenoot. N baie lekker rustige wegbreek. Het baie lekker gekuier, sal verseker weer gaan. Als wat nodig was, was beskukbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker plek om af te skakel van gejaag. Heerlik gekuier. Lekker rustig. Kolkol is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Baie lekker en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2026

Ons het heerlik gebly. En die diens was baie goed! Als wat jy nodig het om die rustigheid van die bos en natuur te geniet. Ons het 'n heerlike naweek hier gehad! Die plek was netjies en baie gerieflik, en ons het sommer van die eerste oomblik af tuis gevoel. Beslis 'n plekkie om aan te beveel en waarheen ons graag weer sal terugkeer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absoluut wonderlik. Alles was perfek. Die stilte was wonderlik. Sal dit aanbeveel vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizaan E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Presies waarna ons gesoek het! Ek en my vrou het dit baie geniet. Die plek is regtig baie nice. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meralda M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Daar is niks meer as dit nodig nie. Lekker rustig. Ons het so lekker gebly, diere en voëls wei sommer so om jou huisie. Elke dag was ons warmbad vir ons aangesteek en ons kon net rustig oorsit en ontspan. Weereens baie dankie vir die lieflike kuier in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Niks lekkerder as 'n hot tub onder die sterre. Absoluut lekker gekuier, pragtige plekkie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238546418e26a6dd2176a9cebec950da3dac4a8983478623988c8faa5f7435a186091e1ca8dc31ba71f3066e1c7dd4973cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 899 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 33 Klipdrift Dinokeng 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.408595049987 28.342377888054
Soek in 'n groter streek