LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by In Da Bush | LekkeSlaap
+27

In Da Bush

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 13 Jan 2022 tot 31 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R700 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In Da Bush is op 'n plaas in die prentjiemooi Waterbergstreek net 4 km vanaf Modimolle op ’n plaas wat boer met weidinggras. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en sakereisigers.

Die oopplan-tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is langs die eienaar se huis. Die kothuis het 'n slaaparea, badkamer, kombuisie en 'n klein sitarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n lessenaar met ’n stoel, ’n lig en kragproppe. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met basiese toebehore soos 'n yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kothuis het 2 privaat deure. Een deur lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot tuin met 'n visdam en 'n ryk voëllewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die groot bome op die plaas word met naamplaatjies gemerk. Nagapies, eekhorings, muishonde, duikers en ander diertjies word gereeld op die plaas gesien. Daar is pragtige sonsondergange en gaste kan saans sterrekyk.

Slaapplek

’n Bespreking by In Da Bush sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir In Da Bush
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink In Da Bush het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd45fd0c96daff9dfbe11cefaf712421c143ef4ab13a2dbc30a9c704f34efac88f10710d507b6879d7ec0fcf89ec35840424b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R630  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plaas Vygeboomspoort KR456 Gedeelte 10 0510 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -24.7447 28.4163
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!