Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Da Bush

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 9 Mei 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gedurende die somer, moet gaste asb. muskiet-afweermiddel saambring.
Eienaars woon op dieselfde perseel, maar gaste is heeltemal privaat.
Die eienaars hoop julle hou van troeteldiere, want vriendelike hondjies mag julle dalk met aankoms verwelkom.
As gevolg van stortreën die laaste paar dae, is die grondpad op die oomblik nie geskik vir klein- en lae grondvryhoogte-voertuie nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomspoort-plaas KR456, Erf 10, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec56ac73ae6d8e1735dfc7abb1e0a459149626bfbb543085d4739f204be19cb7f9ebaf275f72f656c27220d862c8aecedc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 3 mense 27 5 1 5 Plaas Vygeboomspoort KR456 Gedeelte 10 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.743713442949 28.414417089272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem