In Nature
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkloof Heuwels Hoofstraat 482, Waterkloof Heuwels, Rustenburg, 0323, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
In Nature is op die Waterkloof Heuwels Landgoed in Rustenburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as ’n dubbelbed. Die kamer het 'n kombuis met 'n tweeplaatstofie, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, asook 'n enkelbed en 'n slaapbank vir ekstra gaste. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe en hout word voorsien.
Gaste kan die veilige parkeerplek op die perseel gebruik.
Kgaswane Natuurreservaat is reg langs die landgoed en dit is net 40 minute se ry vanaf Pilanesberg.
Hoewel die verblyf rustig en privaat is, is Rustenburg se groot inkopiesentrum met sy restaurante net 3 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by In Nature sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 3
Ligging
- Waterkloof Heuwels Hoofstraat 482, Waterkloof Heuwels, Rustenburg, 0323, Noordwes
- Gaste dink In Nature het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkloof Heuwels Hoofstraat 482, Waterkloof Heuwels, Rustenburg, 0323, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom