Indawo Estate
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Indawo Estate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam, plek is netjies, ligging goed. Net nie veel om te doen behalwe jag nie.
Deon R - Mei 2023
Algehele gradering
Great plek.
Ine V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker in die wittebroodsuite gebly.
Quintin G - Jun 2022
Algehele gradering
Halfpad-stop tussen Potchefstroom en Sodwanabaai.
Andre D - Mei 2022
Algehele gradering
Beste rus wat ek in 'n lang tyd gehad het.
Sakhile Z - Feb 2022
Algehele gradering
It was nice visiting Indawo.
Holger M - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, goeie versorging.
Delene V - Mei 2021
Algehele gradering
Akkommodasie was gerieflik en skoon.
Siyabonga M - Feb 2021
Algehele gradering
It was amazing, the food was really nice, people are kind and friendly the service is great and there are live animals.
Lees meerIndawo Estate se terugvoer
Thank you so much. We so happy that you enjoyed your stay with us and we hope that we will see you soon again.
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpunt-plaas 267, Piet Retief-weg, Ermelo, 2350, Mpumalanga