Indigo Bay 24
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Forest Road, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Indigo Bay 24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die eenheid is ideaal vir 'n vakansie vir 'n gesin of groep vriende en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV met die DStv-besigheidspakket. Die sitarea en hoofslaapkamer lei elkeen na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, swembad, 'n strand en veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 153
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Forest Road, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Indigo Bay 24 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Forest Road, Indigo Bay, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang