Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Moon

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Daniell, Greeff 68, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indigo Moon-gastehuis is bekend vir sy hartlike, vriendelike en gesellige atmosfeer!

Indigo Moon beskik oor luukse enkel- en dubbelkamers, en suite-badkamers, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfoond. Geniet die pragtige uitsig oor die meer of ontspan met 'n boma-braai.

Die gastehuis lê op die rand van die Lichtenburg Eeufeesmeer. Volg die gruispad met die populierlaning tot by die wit huis langs die meer.

Ons tweede ingang is by 68 Greeffstraat. Dié kamers is van dieselfde gehalte en straal 'n atmosfeer van rustige stilte uit, maar bied nie 'n uitsig oor die meer nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 21 resensies vir Indigo Moon
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 11

Ligging

  • 1A Daniell, Greeff 68, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Indigo Moon het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Daniell, Greeff 68, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9hLlBvzMI0RaRNpvNN9nqdXGmfm1apN8Feg4gnzqoduwftExB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 1A Daniell 68 Greeff 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154710884903 26.166316866875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem