Infinite Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard Studio
- Rates displayed are on a room only basis.
- Classic Studio
- Rates displayed are on a room only basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook en vape is streng verbode oral op die perseel.
Alle gaste moet aanmeld en geldige kontakbesonderhede verskaf met aankoms.
'n Geldige ID of paspoort moet by inklok getoon word, saam met die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik is. Die kaarthouer moet teenwoordig wees.
Slegs gaste wat op die bespreking gelys word, word toegang tot die eiendom toegelaat.
Stiltye word gehandhaaf van 22:00 tot 07:00. Gaste word vriendelik versoek om geraasvlakke en elektroniese toestelle tot 'n minimum te beperk gedurende hierdie tyd.
Enige probleme, soos loodgieterswerk, dreinering, toestelwanfunksies of sekuriteitskwessies, moet onmiddellik aan die gasheer gerapporteer word sodat dit vinnig opgelos kan word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Bordeaux Crescent, Welgelegen 1, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang