LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ingwenya Lodge | LekkeSlaap
+69

Ingwenya Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Ingwenya Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frank N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank N
Gesin met klein kinders

Pleasant place in a good location.

Very welcoming. The cleaning staff were great - in and out quickly and efficiently. Lovely views.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Dear Frank, thank you for your most valuable feedback.
The cleaning staff said an extra thank you for noticing their efforts. It was an absolute pleasure to have hosted you and your lovely family.

Ingwenya Lodge
Peter S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable and restful.

The location is very good. Accommodation is quite adequate.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Dear Peter, thank you for your feedback. We agree, Ingwenya Lodge has the best location in St Lucia .

Ingwenya Lodge
Franz R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz R
Saam met vriende

Baie lekker, skoon, netjies en luuks.

Ons was koste vry opgegradeur na 'n groter eenheid en die bestuurder was baie gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief Ingwenya lodge aanbeveel vir verblyf in St. Lucia.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Franz. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle binnekort weer in St Lucia te verwelkom.

Ingwenya Lodge
Sharivka C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharivka C
Gesin met klein kinders

Was 'n amazing 1 aand experience! Mal oor die view!

Duisend dankies!

Ingwenya Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer Sharivka. Hoop ons sien julle volgende keer vir bietjie langer.

Ingwenya Lodge
Anton L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ingwenya Lodge het aan al ons behoeftes voldoen.

Madelein het ons baie tuis laat voel en volledig ingelig van wat beskikbaar is om te doen en watter eetplekke om van gebruik te maak. Sy was 100% akkuraat. Dit was ongelooflik lekker om hier af te wen.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Baie dankie Anton, dat was vir ons 'n absolute plesier om julle by Ingwenya Lodge te akommodeer.

Ingwenya Lodge
Christie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal dalk net wil voorstel dat daar klein kluis aangebring word in elke eenheid.

Roy P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy P
Gesin met klein kinders

Vriendelike en vinnige diens vir 'n oornag-noodstoppie.

Sal graag volgende keer langer wil bly. Pragtige, gemaklike en goed toegeruste woonstelle.

Ed V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met vriende

Prachtig net buiten St.Lucia gelegen met veel ruimte in en om ons verblijf.

Mooie tuin met prachtige klimboom in het midden. Vaak aapjes te zien.

Di-mari C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van wêreld se gejaag.

Rustige omgewing. Mooi huisie met alles wat mens nodig het. Lugverkoeling is baie gerieflik. Naby alles.

Janka G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janka G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Ons het dit baie geniet. Die ligging is goed en Madeleine is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Liewe Marina, baie dankie vir julle kuier hier by Ingwenya Lodge, ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Madeleine.

Ingwenya Lodge
Solanie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solanie B
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Ons het absoluut heerlik gebly by Madeleine-hulle. Madeleine is so passievol oor die omgewing en het ons baie mooi ingelig oor al die toerisme attraksies en die pragtige omgewing. Die verblyf is perfek - alles wat mens nodig het en baie gerieflik.

Azgar A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azgar A
Gesin met klein kinders

What a serene and lovely atmosphere.

Madelaine was very polite and helpful, place is exceptionally clean and well maintained, we loved being there and will definitely be back. Hope the cleanliness of your facility will be maintained in this state always, please.

Elaine D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat ons 2 honde 100% welkom was, was ons grootste pluspunt.

Madeleine was baie vriendelik en het ons goed ingelig oor die omgewing. Dit was vir ons ongelooflik om ons 2 honde te kon saamneem en met hulle op die strand te kon speel. Lekker naby om na eetplekke toe te stap.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Julle asook die honde, is altyd welkom. Vriendelike groete, Madeleine.

Ingwenya Lodge
Melissa K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Gesin met klein kinders

Was ons tweede keer by die plek, beide kere baie lekker gebly!

Madelein is baie hartlik en ons verblyf was heerlik!

Ingwenya Lodge's terugvoer

Liewe Melissa, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle en die seuntjes weer to kon ontvang hier by Ingwenya Lodge. Ons is so bly julle het dit weer eens geniet. Vriendelike groete, Madeleine

Ingwenya Lodge
Malie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B

Heerlik.

Kan dit aanbeveel, rustig en skoon.

Alex S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S

Rustig, vriendelik en skoon.

Die ligging van Ingwenya is baie goed en die personeel is baie vriendelik. Die geriewe was goed, net soos beskryf. Ons was 4 volwassenes en 4 kinders en ons kamers met ons eie kombuis/sitkamer en stoep was perfek vir ons verblyf.

Suné P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en blyplek.

Madeleine was 'n uitstekende gasvrou en het ons soos familie behandel. Ek sal môre teruggaan!

Anzel R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal enigetyd weer gaan! Sê net wanneer.

Na 7 ure op die pad is mens nie lus om nog te sukkel by die lodge nie. Ons het by Ingwenya aangekom en Madeleine het ons met 'n glimlag ontvang! Sy het vir ons vertel wat mens alles in en om St Lucia kan doen en ook sommer bietjie geskiedenis van die dorp. Sy het aangebied dat ons haar duikbrille en snorkels kon leen en ons ons huisie gaan wys. Met 'n mooi view het ons ingetrek. Die res van die week was ongelooflik, kamers was elke dag skoon gemaak en die skoonmakers was baie betroubaar. In St Lucia het ons gebruik gemaak van Advantage toer besigheid wat ek ook beslis sal aanbeveel! Om by Ingwenya te kon bly was 'n fees en ons gaan dit gou weer doen!

Charlotte B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte B

Pragtige foto, ons was op die pad.

Die lawaai van mede gaste was vreeslik vroeg in die oggend en laat in die aand. Niemand het iets daarom gedoen nie. Geen wifi, ketel nie altyd gewerk nie. Yskas nie baie koud nie.

Ingwenya Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Charlotte. Ingwenya Lodge streef daarna om altyd gaste gerieflik en gemaklik te akkommodeer. Ons was wel bewus van die mede gaste wat probleme veroorsaak het. Verskeie maatreëls is wel getref om die mense te beheer. Probleme met toerusting word onmiddellik uitgesorteer wanneer ons kennis daarvan dra.
Vriendelike groete,
Madeleine.

Ingwenya Lodge
Cecil N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cecil N

Eenheid is swak toegerus met 'n swak uitleg.

Die eenheid het 'n swak uitleg en is swak toegerus.

Ivan D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed toegerus.

Die dubbelverdiepinghuisie was lekker rustig. Nie bedoel vir die meer voller figuur nie, met die steil trappies na bo, maar als wat mens nodig het.

Ethel S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel S
Gesin met tieners

Rustig omgewing, sal beslis weer teruggaan.

Baie lekker gekuier. Dit was baie ontspannend en skoon.

Ludwich S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwich S
Gesin met klein kinders

Lekker!

Dit was baie lekker. Dit is bietjie uit die dorp uit wat lekker is. Geen geraas van motors of mense nie. Die beddens is baie lekker en die verkoeling ook.

Denise S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies.

Ons het dit baie geniet, Madelein was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons het baie goeie raad by haar gekry oor lekker restaurante en staproetes en plekke naby. Die huisie was baie skoon en mooi opgepas, die gordyne op die grondvloer het net nie mooi toegemaak nie en was dus nie baie privaat nie omdat die venster reg langs die swembad is. Ons honde was saam en dit was baie lekker oor daar plek was waar hul kon slaap en bly wat veilig was. Sal definitief weer hier wil bly.

Ian G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Saam met vriende

Altogether great place to stay.

Madelein was very helpful and knowledgable.

Johan L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Gesin met tieners

Waterpype raas vreeslik deur die nag.

Ons kon niks slaap nie. Moenie hiernatoe gaan nie.

Dick H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 nachten in Ingwenya Lodge was goed, rustig, mooi uitzicht, Hippo door de tuin was interessant.

Deze lodge is aan te bevelen, ligt heel rustig en uitzicht door de bomen op de Oceaan. Wij zagen een hele woeste branding. Er was veel wind geweest. Dat de Hippo's 's avonds in de tuin zouden komen, hadden wij niet verwacht. best wel spannend. Goede tijd gehad.

Nick J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick J
Saam met vriende

Fantastiese Lodge!

Hierdie plek is definitief die moeite werd, ons sal enige tyd weer teruggaan. Die eenheid word elke dag skoongemaak.

Joey V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joey V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die Lodge en Madelein is baie oulik. Sal weer daar gaan bly, maar nie weer in die Hluluwe-eenheid nie.

Katrien B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Dit was so lekker om op die stoep te sit en net die stilte te geniet.

Hendrik K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

St Lucia is 'n baie lekker plek, skoon en veilig. Daar is baie plekke om te besoek en klomp eetplekke om van te kies.

Joleen P - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen P
Gesin met tieners

Thank you

My family and I had a great time, and service was great too!

Corlene V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V
Gesin met klein kinders

Beautifull setting, close to town and very clean

Lovely place, friendly staff, spacious flat.

Welma H - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Gasvryheid was great.

was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZGNjNTNiLThmODItNGIwMC1hMzk2LTdkMGI3NGE2NjVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 163 Hornbill Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.383455 32.412605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!