Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat

Diddly Squat
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kleiner rondawel-eenheid is versonke met vensters wat op grond-hoogte uitkyk. Dit het 'n dubbelbed, 'n stort en toilet. Daar is 'n koolstoof, yskas, gasstofie, ketel en broodrooster. Gaste kan 'n uitsig op Champagne Castle en Cathkin Peak van die bed af geniet. Die verblyf is Ideaal vir avontuurlustiges wat op soek is na iets heeltemal anders.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die instansie nie geskik is vir kinders onder 4 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zoeloe-hut
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hut is 'n sementgebou met 'n plonspoel in 'n stil deel van die tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig op Champagne Castle en Cathkin-piek. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en kombuis. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n enkelbed bo 'n slaapbank en die eenheid het sy eie braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die instansie nie geskik is vir kinders onder 4 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Inkunzi-grot
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grothuisie het 'n tipiese Boesman-tema. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n toilet en stort. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en kombuisie met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 2 plate, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV en die eenheid het ook 'n groot rots-swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die instansie nie geskik is vir kinders onder 4 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands 8, R600, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55116bda8667ec9831fc31642e1a8e52178e64efe54b6ce78fcd2f747543eab87931d526a7cb111eee6619a5c49adb35ffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 R600 8 Highlands, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem