LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat | LekkeSlaap
+19

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dustin H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin H
Gesin met klein kinders

Rustig en baie mooi.

Ek en my vrou het 'n wonderlike tyd hier spandeer vir 'n naweek, sal graag weer teruggaan.

Johan G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi. Wonderlike romantiese wegbreek.

Sal vir seker weer by Inkunzi bespreek.

Lance G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance G
Gesin met tieners

Rustic accommodation with gracious hosts and beautiful views!

My family and I had an awesome experience staying at Estelle and Steve's accommodation. We were blown away by not only the accommodation but by the hospitality of the owners, being so welcoming and lovely. We recommend it for anybody looking to get away for a few days!

Heloise L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L
Gesin met klein kinders

Stukkie uit die hemel.

Wat 'n wonderlike deeltjie uit die hemel! Ons het dit so baie geniet! Asemrowende uitsig! Unieke blyplek! Dit het ons verwagtinge oortref! Ons sal beslis weer soontoe gaan! Ons wou nie huis toe gaan na die vaal Gauteng toe nie.

Pieter L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende, romantiese en privaat paradys.

Vriendelike ontvangs by ’n stukkie hemel op aarde. Die eenheid is goed toegerus en veilig, met asemrowende uitsigte. Ons het natuurlik die privaat rotspoel gate uit geniet. Ons beveel Inkunzi Cave enige tyd aan, 10/10.

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat's terugvoer

Thanks very much for the great feedback. We're so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again.

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
Annolien D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Al die wonings is handgemaak deur Steve. Vanuit die 'grot' waar ons oornag het, kon jy soggens die son, pienk, oor Champagne Peak sien opkom. Al die geriewe was daar en ons kon afkoel in die rots-swembad na 'n lekker uitstappie na Monks Cowl toe. Steve en Estelle is puik gashere. Ons het dit ontsettend geniet om al die interessanthede te kon lees in die boekie wat Estelle oor Steve se lewe geskryf het. Steve is 'n wonderlike skilder/ tekenaar. Ons sal beslis weer gaan.

Adri E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Gesin met tieners

Absolutely fabulous

Our stay at Inkuzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat was absolutely amazing! We stayed in the Zulu Hut and Diddly Squat and loved every second of our stay. The owners were so friendly and open and we left feeling like family. The level of detail in each of the accommodation units were so cute and fitting to the allocated theme, we had everything we needed. The views were amazing and the kids really enjoyed swimming in the rock pools. There are a lot of cute shops to visit close by and lots of things to do which only made our stay more memorable. Our stay at the Zulu Hut and Diddly Squat was so unique and special and we loved that its not your typical type of accommodation. We felt safe and welcome from the moment we arrived and will definitely be going back and I can recommend this as a holiday destination to anyone wanting to visit this part of the Drakensberg region.

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat's terugvoer

Hi Adri,
Thanks so much for your kind words and the wonderful feedback. We loved meeting you and sharing our beautiful place with you.
I hope your dad's rocks are starting to take shape !!!
See you soon.
Estelle and Steve

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
Lourens B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful.

We had the most awesome stay there. The place is so lovely and beautiful. The swimming pool was great in the heat.

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat's terugvoer

Hi Lourens,
Thanks so much for your kind words. It was great to meet you and we hope to see you back here soon.
Regards,
Steve and Estelle

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
Mike P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts Steve and Estelle are very hospitable. Diddly Squat is the most unique accommodation ever.

This was our second stay at Diddly Squat because it is so unique and innovative. Virtually living in a cave with its Rainbow Nation feel and ambience makes it so inviting. Did I forget to mention the view of the mountains when you open your eyes in the morning? Well, I will happily say that it's the best and makes you feel so relaxed. The accommodation is centrally situated to either going for hikes from Monks Cowl, visiting the reptile park, witnessing majestic birds of prey at Falcon Ridge and a quick drive to many restaurants and eateries. This in addition to many other activities are available for all ages.

Evelyn M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

What a beautiful place and the best hosts ever! We had the best time and would love to stay there again! What a special place!

Laura B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous!

Loved the surroundings. Bliss.

Erik O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing different.

This is one of the best places we have ever stayed. Steve treat you like royalty. Not many places offer you a view of the berg when lying on your bed. Will definitely be back.

Martie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Gasvriendelik, fantastiese diens, beste vakansie-akkommodasie nog ooit.

Hospitality is outstanding, everything you need is there. Amazing view from all the windows. Private and romantic. A must. Do recommend this for any couple for a romantic break away. Can also take 2 small kids. The views is to fall in love with. Artwork in caves is outstanding. Uncle Steve is a real darling. I fell in love with this place.

René M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing. Highly recommended.

Stunning. Will be back!

Tiné K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiné K
Gesin met tieners

Unieke ervaring.

Dit was só lekker om in die hut te bly! Dis baie groter as wat ons verwag het! Dit het 'n uitstekende ligging en besonderlik diens.

Liezl B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Als in een.

Verskriklike oulike plekkie, pragtige uitsigte en baie in die omgewing om te doen. Sal definitief weer teruggaan.

Anne H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Ongelooflik mooi. Bo-verwagtinge spesiaal. Sal beslis vir almal aanbeveel, dis baie oorspronklike akkommodasie.

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat's terugvoer

Hi Anne,
Thank you so much for your kind words. Sorry we didn't get to meet you. Hope you can come again some time!
Kind regards
Estelle and Steve

Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
Coen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommervry en ontspannend met pragtige uitsig op berg.

Perfek geleë vir besoeke aan verskeie naby geleë besienswaardighede en staproetes in die omgewing.

Jakobus M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus M
Saam met vriende

Ontsettend mooi en rustig.

Inkunzi Cave, is 'n verskriklike mooi ontwerpte plek met eie rotspoel, baie privaat met 'n fantastiese uitsig oor die Drakensberge asook vallei, beslis aanbeveelbaar.

Alison L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views.

An absolute gem of a place. Being an older couple, I would rather book the Zulu Hut or Cave next time. However, what an experience. Steve and Estelle are superb hosts. Will definitely be back!

Jan N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ondervinding.

Steve, die eienaar, het elke plek goed deurdink. Ons het in Die Diddly Squat gebly en het dit vreeslik geniet. Steve se kreatiwiteit kan ek nie in woorde beskryf nie. As jy van iets anders hou gaan beleef dit. Lekker staproetes en 'n kunstenaar 1000.

Gretchen D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretchen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n grot/shack met 'n lieflike uitsig!

Ons het 'n paar nagte in die klein grot/shack deurgebring, baie rustig en privaat, meestal gebraai en heerlike kampvure gemaak, een reënerige aand op die gasstofie gekook en op koue aande vuurgamaak in die houtkoolstoof. Heerlike ervaring met baie aangename gasheer en gasvrou.

Stefan H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and lovely place!

We stayed in the Zulu Hut, which was great! Built by Steve himself. Unfortunately, we stayed only one night, but we'd love to come back one day.

Leon P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goeie keuse as jy soek na verblyf wat bietjie uniek is maar tog 'n besonderse ervaring is.

Diddly Squat is dalk meer geskik vir "Backpackers" of mense wat lig reis. Inkunzi Cave is besonders. Die handewerk van Steve, eienaar en kunstenaar is oral sigbaar en besonders.

Janine M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M
Gesin met klein kinders

Sprokiesmooi.

Ons verwagtinge was hoog, maar is ver oortref! Die natuurskoon is asemrowend en die gasvryheid fantasties. Ons is so bly ons het hierdie juweel ontdek!

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands 8, R600, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR3QVrSfPyhNcpllISBiasZay39YaS1rghoCcztrHQ06tLoPFuo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 R600 8 Highlands, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!