Inn and Out Express Sea Point
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R743 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied Inn & Out Express Sea Point verblyf ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf - perfek om te ontspan na 'n dag van verkenning.
Die eiendom beskik oor 42 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Alle kamers het ook privaat en suite-badkamers.
Gerieflik geleë net 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, is die hotel 'n 8 minute stap vanaf Rocklands-strand en slegs 2 km vanaf Signal Hill. Ander nabygeleë besienswaardighede sluit in die V&A Waterfront (3 km) en Tafelberg (9 km).
Parkeerplek buite die straat beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 303 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 303 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang