LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Gastehuis in Sandton

Inn and Out



  • 85 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 154 Ann Crescent, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Inn and Out bied gerieflike sakpasverblyf in Sandton. Dié gastehuis is sentraal geleë net 2,6 km vanaf Sandton City Mall en naby openbare vervoer. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagbestemming of 'n naweek-wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers wat of 'n enkel-, dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, asook 'n lessenaar, 'n slim-TV, 'n yskassie en gratis onbeperkte WiFi.

Die gastehuis het veilige parkeerplek op die perseel, toegekende rookareas, 'n gemeenskaplike eet- en werksarea, 'n gemeenskaplike sitarea, 'n snoepmasjien, wasgeriewe en 'n groot tuin.

Daar is talle winkels in in die area en Marlboro en Sandton Gautrain se stasies in nabygeleë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 28 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Afrikaans
Engels

Kamers

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R587
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV, lessenaar, yskassie en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R438
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV, lessenaar, yskassie en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R587
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, WiFi, 'n platskerm-TV, 'n yskas en 'n lessenaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R622
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV, lessenaar, yskassie en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koningskamer
Vanaf
Vanaf R679
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV, lessenaar, yskassie en gratis. onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R737
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slim-TV, lessenaar, yskassie en gratis, onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

3.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.8
Simz D
1 nag
3.4
Jun 2026

Would not recommend. The staff was very helpful, but the place needs some upkeep. Cleanliness is definitely an area for improvement, from the bedding to the shower. The beds are also worn out and can be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lorraine K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.0
Jan 2023

The stay was good minus the stinking fridge. The place is great and definitely recommend for a night stay with friends. Was not satisfied with the cleanliness overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Victor B
1 nag
5.0
Mei 2022

I'm back! Promised you that l would be back if l had more business around Sandton. I kept my words, why? Because In and Out is the best lodge one can ever book around Grayston. The convenience, value for your money. Professional staff, always on the ball. Neat environment. Close to all proximities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor B
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Very warm and welcoming friendly staff. The place is very convinient. Central, and l got to do all my business from there. Makes Ubber drivers' life so much easy, as the place is so strategically located. Close by restaurant and nearby shops for everyone's benefit. I loved the place. Would be booking there in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyron
Inn and Out
Thank you Victor, for the wonderful review. We hope to host you again soon at Inn and Out Sandton.

Caren V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Skoon en netjies. Die plekkie was skoon en netjies. Veilige parkeerplek. Sal beslis plek aanbeveel. Lekker naby aan die VSA se ambassade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyron
Inn and Out
Thank you for the wonderful review, Caren! We look forward to welcoming you back to Inn & Out Sandton.

Willem E
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Veilig en gemaklik. Lekker. Naby plekke. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyron
Inn and Out
Thank you for the wonderful review, Guillaume! We hope to welcome you back again soon.

Ossie O
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Skoon kamer. Die kamer was basies toegerus geen hangers, geen water beker of glase nie, die wasbak se warmwaterkraan het net gedrup, moes baie lank wag vir warm water. Die Saterdagaand het mense baie geraas. Oor die algemeen mooi diens van almal wat daar werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Tyron
Inn and Out
Thank you for the review Anthony! We enjoyed hosting you and hope to welcome you back again soon to Inn & Out Sandton.

Jessica N
Lang verblyf
4.2
Nov 2022

Good, just a need for some improvements. No aircon in my room for 2 weeks, no meals hence I asked before check-in. No reply. Customer service not satisfactory. Not bad but improvement is necessary. Loved the tight security & cleanliness though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans O
1 nag
4.2
Mei 2022

Basies, maar genoeg en skoon. Handig naby aan VSA-konsulaat.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2022

Value for money, very friendly staff, other residents are noisy but in all I will book for future business trips again. The only disappointing thing was my room was not equipped with me bar fridge as advertised and it wasn't brought in as promised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Tyron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Inn and Out het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Enkelkamer
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Koninginkamer
Slegs verblyf
Koningskamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf

Rook is in die kamers verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R587
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R587
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R587
per nag, vir 2 mense
Bespreek

154 Ann Crescent, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • 85 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3268598f37b765dc1bbb25aa40727b12ecd084f0d665584cf56838a21e778e2688b1a63cb83c28af7c8a97997feb06bfbe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R587 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 154 Ann Crescent Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1009278 28.0701549
Soek in 'n groter streek