Inside Out @ the Links
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Portrush Road, St Francis Links Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Inside Out @ the Links bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis met moderne afwerkings. Dit is op die veilige St Francis Links Golf Estate in St. Francisbaai geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied gerieflike slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkel-uittrekmatras. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n groot stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die landgoed bied veilige parkeerplek, 'n klubhuis en 'n spa.
Ligging
- 7 Portrush Road, St Francis Links Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Portrush Road, St Francis Links Estate, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang