Intimate Bushveld Retreat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Macadamia Drive, Likweti Bushveld Farm Estate, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Intimate Bushveld Retreat is op 'n eko-sensitiewe wildlandgoed geleë en is 'n bekoorlike vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Witrivier. Gaste kan rustigheid in die bos, omring deur vrylopende diere, geniet.
Dié ruim eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel vir 2. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot gratis WiFi.
Buite het die onderdakstoep 'n sitarea met braaigeriewe, wat dit die perfekte plek vir 'n skemerkelkie maak terwyl gaste die bosveld-uitsigte bewonder. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Macadamia Drive, Likweti Bushveld Farm Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Macadamia Drive, Likweti Bushveld Farm Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang