+25
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Inverell Station

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Lyon Road, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Inverell Station is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp, Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis is naby die Boesmansrivier geleë en 1,2 km van Middle Beach af.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n groot TV, antiekkaste en lei na die binnehof. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n potjiesbad, instapstort en 'n dubbelwasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kristalkandelaar, 2 leunstoele en 'n deur wat na die patio met 'n uitsig oor die swembad lei. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel die derde badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n binnehof met 'n swembad en 'n ingeboude braai-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 20 Lyon Road, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Inverell Station het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

20 Lyon Road, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWrBwDUCwxsuokWjtmHxjt8aAQs0Wy3ZdV1zPXx9Qf5ZeJz825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 20 Lyon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.686881215897 26.668344013018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang