LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Amanzimtoti

Inyoni Rock Cabanas 7

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Zarita V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Rustig en ontspannend. Skoon en baie netjies. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende kommunikasie wat alles makliker gemaak het. Goeie en veilige parkeering. Unlimited WiFi. Lekker braai area wat gereeld skoon gemaak word. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie mooi uitsig van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Akhona M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Best time of life. We had the best time, we were loud at times but they were not rude about it. I'll definitely book again. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Baie veilig. Woonstel was baie netjies en het alles gehad wat nodig was. Theresa was baie vriendelik en behulpsaam. Die skoonmaakdiens was 'n heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli V
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Baie lekker! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Lovely place to stay, well equipped and clean. We had a lovely stay and the Cabana was nice, just that the shower door is wonky and didn't close properly. Also, the curtains need to be hung properly, hanging off their hooks in some places, and the main bedroom curtains didn't close completely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sarna K
Kort verblyf
4.6
Sep 2026

Mooi uitsig oor die see en baie sentraal geleë. Baie lekker gekuier/gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2026

Dit was awesome. Dit was baie skoon en netjies en die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2026

A wonderful stay in a perfect location. We had an amazing stay. It is so close to the main beach. The pool and braai area are great, very well maintained. The unit has everything you need. I would just mention the stove tops aren't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

91 Beach Road, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648f871eb34398db23ad9a6f6748bb1c8b933b9f9ac8a16f92c303e398e8822b875767638f2de95741a8d1771071d608133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050866395544 30.889766397541