LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Wildsplaas in Welgevonden Game Reserve

Inzalo Safari Lodge



  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R517, Site 36, Welgevonden Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Inzalo Safari Lodge skuil op die Sterkstroomrivier se oewer in die Welgevonden Wildreservaat in die Waterberge. Dié reservaat spog met volop plantegroei, voëllewe en wild, soos die Groot 5. Die lodge is 270 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die reservaat het 2 landingstroke wat vir 'n privaat vlug vanaf Johannesburg ingespan kan word.

Daar is 5 luukse tentsuites en elke suite het 'n lieflike uitsig oor die rivier en op die Waterbergkranse in die verte. Elke tent is privaat en het 'n en suite-badkamer, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging, buitestort en 'n plonspoel. Gaste kan safari-uitstappies geniet en 2 wildritte per dag is by die tarief ingesluit.

Inzalo Lodge is van 'n Zoeloe-woord wat "om hergebore te word" beteken afgelei en bied 'n ontspannende boswegbreek buite die besige stad. Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, wildritte, besoeke aan rotskuns, voetslaan, staproetes in die bos, spoorsny, bospieknieks en wildkyk in.

Die plaas word via 'n grondpad bereik. Die instansie sal die gaste by die parkeerarea ontmoet en hulle met 4x4-voertuie na die instansie neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R13 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook WiFi, 'n sitarea, yskassie vol voorraad, privaat dek, plonspoel, buitestort en asemrowende uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in. Gaste sal ook 2 daaglikse wildritte met verversings en peuselhappies geniet.

Huisreëls

Die plaas word via 'n grondpad bereik. Die instansie sal die gaste by die parkeerarea ontmoet en hulle met 4x4-voertuie na die instansie neem.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R13 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook WiFi, 'n sitarea, yskassie vol voorraad, privaat dek, plonspoel, buitestort en asemrowende uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in. Gaste sal ook 2 daaglikse wildritte met verversings en peuselhappies geniet.

Huisreëls

Die plaas word via 'n grondpad bereik. Die instansie sal die gaste by die parkeerarea ontmoet en hulle met 4x4-voertuie na die instansie neem.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamer
Verblyf sluit alles in.
Gaste sal ook 2 daaglikse wildritte met verversings en peuselhappies geniet.
2-Enkelbedkamer
Verblyf sluit alles in.
Gaste sal ook 2 daaglikse wildritte met verversings en peuselhappies geniet.

Die plaas word via 'n grondpad bereik. Die instansie sal die gaste by die parkeerarea ontmoet en hulle met 4x4-voertuie na die instansie neem.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R13 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R13 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R13 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R517, Site 36, Welgevonden Reserve, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMavk3XgMHyaB9OZzynmrDj5VBKxxTGzN4A2kU6kETIKoFcPEVA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 240 per nag, vir 2 mense R517 Site 36, Welgevonden Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.33223827314 27.862615585327
Soek in 'n groter streek