6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2 Crown Road, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ipanema 2 is in die bekoorlike kusdorpie van St. Michael's-on-Sea en bied gerieflike akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie aan KwaZulu-Natal se kus.
Hierdie grondvloereenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n skuifdeur wat lei na die patio en die grasperk. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens langsaan mekaar en 'n skuifdeur wat lei na die patio. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n tuimeldroër, 'n bad, stort en toilet in die tweede badkamer. Die eenheid se sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n ingeboude braai in die binnehof.
Hierdie eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is ongeveer 200 meter van die hoofswemstrand, St. Michael's, af. Daar is onderdakparkeerplek vir jou voertuig en 'n elektriese heining sodat jy gerus kan slaap.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 146
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Crown Road, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ipanema 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Crown Road, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang