Ipe Tombe Guest Lodge
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Ipe Tombe Guest Lodge is goed gevestigde gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en skuil op die veilige Randjiesfontein Landgoed, met toegang tot die hoofweë na beide Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat die Gallagher Konferensiesentrum besoek.
Elke kamer spog met 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Daar is ook gesogte gratis toiletware en haardroër, asook oorgenoeg vars handdoeke. Ander geriewe sluit, 'n platskerm-TV, DVD-speler met 'n keuse van DVD's, yskassie met voorraad en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar vir uitstallers met sleepwaens.
Ontbyt word in die ruim eetarea bedien wat oor die swembad uitkyk, asook aandete en 'n kamerdiensspyskaart. Aandete moet asb. vooraf bespreek word. Die pragtige tuin bied 'n oase om te ontspan met 'n verversing na 'n lang dag of gaste kan die swembad benut gedurende die warmer maande. Die tuin is eko-vriendelik en bied 'n tuiste aan verskeie voëlspesies.
Die bestemming is ideaal vir diegene wat die Corporate Park, Centurion Gholflandgoed, Blue Hills Gholflandgoed en Samrand Sake-area besoek. Mall of Africa is ook nie te ver nie en Monte Casino is 25 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 30 minute se ry ver en Midrand se Gautrein is sowat 7 km vanaf de perseel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Gaste dink Ipe Tombe Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Willow-singel 63, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom