LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Gastehuis in Midrand

Ipe Tombe Guest Lodge



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 63 King Willow Crescent, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ipe Tombe Guest Lodge is goed gevestigde gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en skuil op die veilige Randjiesfontein Landgoed, met toegang tot die hoofweë na beide Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat die Gallagher Konferensiesentrum besoek.

Al die kamers het vol en suite-badkamers met ’n bad en instap-stort, sowel as toiletware, ’n haardroër en handdoeke. Ander geriewe sluit ’n TV, DVD-speler met DVD's. ’n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, tuin en parkeerplek vir uitstallers wat ’n sleepwa het. Die tuin is eko-vriendelik en daar is baie voëlspesies. Ipe Tombe bied ontbyt in die ruim eetarea, sowel as tuisgemaakte aandetes en ’n kamerdiens-spyskaart. Aandetes moet voor die tyd bespreek word. Daar is ’n verskeidenheid biere, wyne en drankies by ons kroeg beskikbaar.

Die bestemming is ideaal vir diegene wat die Corporate Park, Centurion Gholflandgoed, Blue Hills Gholflandgoed en Samrand Sake-area besoek. Mall of Africa is ook nie te ver nie en Monte Casino is 25 km ver. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is sowat 30 minute se ry ver en Midrand se Gautrein is sowat 7 km vanaf de perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Perdry
Swem

Kamers

Koningin met balkon
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Ander geriewe sluit ’n TV, yskassie met voorraad en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet voor 11:00 op die dag bespreek word.
Ligte peuselhappies en 'n kamerdiensspyskaart is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Yskassie met voorraad is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Daar is 'n gelisensieerde kroeg met verversings.
Lughawe- en plaaslike pendeldienste is beskikbaar.
Diegene wat laat-inklok kan tegemoetgekom word indien dit vooraf gereël word.
Ons aanvaar alle vername kredietkaarte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelsuite
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit ’n TV, ’n yskassie met voorraad en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet voor 11:00 op die dag bespreek word.
Ligte peuselhappies en 'n kamerdiensspyskaart is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Yskassie met voorraad is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Daar is 'n gelisensieerde kroeg met verversings.
Lughawe- en plaaslike pendeldienste is beskikbaar.
Diegene wat laat-inklok kan tegemoetgekom word indien dit vooraf gereël word.
Ons aanvaar alle vername kredietkaarte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2 enkelbed-suite
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n bad. Ander geriewe sluit ’n TV, yskassie met voorraad en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet voor 11:00 op die dag bespreek word.
Ligte peuselhappies en 'n kamerdiensspyskaart is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Yskassie met voorraad is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Daar is 'n gelisensieerde kroeg met verversings.
Lughawe- en plaaslike pendeldienste is beskikbaar.
Diegene wat laat-inklok kan tegemoetgekom word indien dit vooraf gereël word.
Ons aanvaar alle vername kredietkaarte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe koningin
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is op die boonste verdieping en beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Geriewe sluit ’n TV, yskassie met voorraad en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet voor 11:00 op die dag bespreek word.
Ligte peuselhappies en 'n kamerdiensspyskaart is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Yskassie met voorraad is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Daar is 'n gelisensieerde kroeg met verversings.
Lughawe- en plaaslike pendeldienste is beskikbaar.
Diegene wat laat-inklok kan tegemoetgekom word indien dit vooraf gereël word.
Ons aanvaar alle vername kredietkaarte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Almy V
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Heerlike etes en netjiese verblyf. Baie dankie vir die netjiese plek. Aandetes en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Relaxing and safe. What a relaxing environment. Very safe and quiet. We loved the pool and the garden most of all. The hosts were very accommodating, and there is a fully stocked bar to help you relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent spot to stay in Midrand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mrt 2026

Na 'n lang dag kon ons lekker ontspan, heerlik eet en stil slaap by Ipe Tombe. Ek en my personeel het elke aand teruggekom na 'n heerlike maaltyd en rustige atmosfeer na 'n lang dag se werk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Ipe Tombe Guest Lodge
Dankie vir die wonderlike aanbeveling. Dit was 'n plesier om jou en jou personeel by ons te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Onverbeterlik. Baie lekker. Uiters hulpvaardig en baie goeie waarde vir geld met die ingeslote ontbyt. Kamer het niks gekort nie. Baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Ipe Tombe Guest Lodge
Thank you so much for your kind review. You were an amazing guest and we do hope that we will see you again if you have to travel this way. Warmest wishes Pat

Raymond M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Comfortable and spacious relaxing guesthouse with great service. Comfortable accommodation: "The room was spacious, clean, and the quiet surroundings made it enjoyable to relax after a long day of work." Suggestion: The air conditioning did not really cool down the room, and maybe a fan could be placed in the room as well. TV channels are very limited. Breakfast was great, and the overall stay was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Ipe Tombe Guest Lodge
Dear Tyron, Thank you for your lovely review. I am so sorry about the air-con, but I wish you had mentioned it at the time so I could have had it rectified. I used the room after you left and the new guest complained the same night which allowed me to have it sorted out. Most guesthouse owners do not take offence when problems are brought to their attention. I always welcome objective criticism and try to resolve problems as quickly as possible. I agree that the TV offering is limited and we are investigating a better alternative that is within our budget. Did you know we have a huge collection of DVDs that guests can borrow at any time? Also, with the free WiFi, it is possible for guests to stream their favourite movies. We do hope that should you need to come this way again, you will make Ipe Tombe your home away from home. Warm wishes, Pat

Etienne V
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Baie lekker gebly, eet en slaap. Die landgoed waarin Ipe Tombe julself in bevind is 'n edelsteen in vergelyking met die aanliggende dele van Midrand. Dit is baie natuurskoon met erwe wat baie mooi versorg is, Ipe Tombe is geen anders nie. As Midrand jou eindbestemming is, probeer hulle gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pat
Ipe Tombe Guest Lodge
Dear Etienne, Many thanks for your kind words and for choosing to stay with us. We hope we see you again if you have to travel this way. Warmest wishes, Pat and Reg

Reinette V
1 nag
5.0
Nov 2021

Excellent place. It is a home away from home. Great breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Professional Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Ipe Tombe Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00

Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet voor 11:00 op die dag bespreek word.
Ligte peuselhappies en 'n kamerdiensspyskaart is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Yskassie met voorraad is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Daar is 'n gelisensieerde kroeg met verversings.
Lughawe- en plaaslike pendeldienste is beskikbaar.
Diegene wat laat-inklok kan tegemoetgekom word indien dit vooraf gereël word.
Ons aanvaar alle vername kredietkaarte.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

63 King Willow Crescent, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d5e39aa7f0c0ebdda5850e6fc869c814a44e33588ec4ee720b31ecbbbc8d7016847b4a7e47d8a35b0bd6ec1b979a31f67d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 63 King Willow Crescent Randjesfontein 1683 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.94952654503 28.151178359985
Soek in 'n groter streek