6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 95 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Iza in Kleinmond is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Kleinmond.
Die huis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers met 2 badkamers en het 'n oopplan-sitkamer met TV en DStv-kanale asook 'n eetkamer wat uitloop op die stoep, ingeboude braai-area en grasperk aan die agterkant.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, storttoilet en wasbak terwyl die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.
Veilige parkeerplek van die straat af en 'n enkele toesluitstooreenheid is beskikbaar vir fietse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 95 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Iza in Kleinmond het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang