LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by IsiKhoma-Khoma | LekkeSlaap
+61

IsiKhoma-Khoma

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tino-rylaan 5A, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

IsiKhoma-Khoma is in 'n lowerryke voorstad in die bekoorlike plattelandse dorpie Hilton geleë. Die skilderagtige Middellandse Kronkeling bied gehalte kuns, kunsvlyt, restaurante, deli's en talle werkswinkels en gewone kettingwinkels. Die omgewing spog ook met van die mees vername skole in die land.

isiKhoma-Khoma word as 'n geheel bespreek op 'n slag. Verblyf is beskikbaar in 1, 2 of 3 houteenhede en 'n eenheid onder die hoofhuis met 2 slaapkamers. Die eenslaapkamerwoonstelle het 1 tot 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die tweeslaapkamerwoonstel het 3 enkelbeddens, 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en gaskookplaat. Die klein oopplan-kothuise het slaapplek vir 1 tot 3 mense en is ingerig met 3 enkelbeddens, 'n groot rusbank, 'n badkamer met 'n stort en internet. Daar is ook 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, oond en DStv in die kothuis.

Veilige parkeerplek van die straat af en agter 'n veiligheidshek is beskikbaar. Die lodge is troeteldiervriendelik en daar is gratis WiFi.

Gaste kan lekker in die omgewing perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte meemaak, wildkyk, op begeleide wandelinge gaan, bergfietsry, swem en tennis speel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 7 resensies vir IsiKhoma-Khoma
Netheid
3.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Tino-rylaan 5A, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink IsiKhoma-Khoma het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tino-rylaan 5A, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtAWZAFJCyqlcLg9SvpwAYOrq6j9R8U2RAm2gRQ7nbWOzu6MpPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 5A Tino Drive Hilton 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -29.5533278358 30.30745178461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!