Isikoshi Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodney-laan 35, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Isikoshi Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis, in die rustige Trafalgar. Die eiendom is op 'n heuwel geleë en bied veraf see-uitsigte en 'n swembad.
Op die boonste verdieping is 'n speletjieskamer en ruim stoep met meubels en draagbare braaigeriewe met 'n uitsig oor die swembad. Hier is ook 'n badkamer.
Op die grondverdieping is 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer wat gedeel word. Stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die eiendom is goed omhein en het laserstraalsekuriteit en 'n interne alarmstelsel. Daar is ook 'n watertenk.
Slaapplek
’n Bespreking by Isikoshi Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Jaar gelys 10
Ligging
- Rodney-laan 35, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Isikoshi Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodney-laan 35, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom