LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Isikulu 27B | LekkeSlaap
+11

Isikulu 27B

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Isikulu 27B
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Barend B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Gesin met tieners

Very very nice - good value for money.

Thoroughly enjoined our stay. Close to the beach, great view. The monkeys were there but we saw it as part of the Umdloti experience – part of nature. We used a standing fan with a shopping bag and rubber snake tied to it – the movement of the bag and the rubber snake worked like a charm to keep the monkeys out.

Samantha L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha L
Gesin met tieners

Unit needs plumbing maintenance otherwise very nice.

The taps in the bathroom leak permanently. The hot tap in the basin works sporadically. We eventually gave up and used the other bathroom. The tap in the shower kept falling off and we could not use it. My husband managed to fix it on the Friday night. The freezer ices up so every time you use it there is a struggle to get the trays out and then there there is ice all over the floor. Besides these issues it is a very nice unit and we enjoyed the stay. It had everything we needed.

Isikulu 27B's terugvoer

We apologize for any inconvenience, all plumbing issues have been resolved as the bathrooms in this unit have been renovated since your stay.

Isikulu 27B
Charnell E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charnell E

Lekker om met die geluid van die see wakker te word.

Doen as.b iets aan die ape. Baie warm in eenheid a.g.v. daarvan dat geen venster of deur oopgemaak kan word.

Cor B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor B
Gesin met tieners

Baie aangenaam, ideaal vir 'n week se wegbreek.

Baie aangenaam, sentraal geleë en baie rustig.

Jennie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S
Gesin met tieners

Awesome ligging.

Die eenheid is baie mooi naby die see. Die enigste ding wat ons nodig gehad het was 'n flits vir die beurtkrag. Miskien kan die eienaar twee voorsien vir gaste. Ons was baie vroeg sondagoggend wakker gemaak met die eenheid onder ons wat vloere gewas het.

Norma C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norma C
Saam met vriende

Very nice unit only the stairs were a problem when unloading luggage etc.

Very nice, will book again when down in Kwazulu Natal.

Kobus P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer gaan. Net een probleem: hulle kan iets doen omtrent die kokkerotte.

Baie mooi plek. Sal weer gaan. Hou ook baie van Umdloti se rustigheid. Daar is nie so baie verkeer soos in die ander dorpe nie. Oulike restourante.

Hannelie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie V
Saam met vriende

Was anders as verwag. Ape groot probleem.

Was onder indruk dat woonstelle daagliks skoongemaak sou word. Geensins ingelig oor geen vervanging van toiletpapier. Reperasies met werkers heeldag. Selfs swemarea was werkers heeltyd.

Yvonne S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S
Saam met vriende

Die eenheid was lekker skoon met 'n pragtige uitsig.

2 ekstra kussings sal dalk help, die pype in die badkamers benodig aandag, geen koue water in die tweede badkamer nie. Die muf in die stort benodig ook aandag. Die apie was nogal 'n probleem. Mens kan nie die eenheid se deure oop los nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Found the unit to be clean, lovely view.

Could do with additional pillows, plumbing in the bathrooms need attention, no cold water in basin in 2nd bathroom. Mould in shower needs attention. Monkey a real problem. Even while in the unit you cannot have the doors open.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R1 400
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd647c0ff3e10b5f1a765b3df93adfeb000ed6d095c8813f652960a76ebb7251524858d18d140461791256f2ea5bf3d5eb10a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 53 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.659462670742 31.124042272568
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!