Isisipho Gift Cottage
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boundary Road, North Sand Bluff, Port Edward, 5200, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Isisipho Gift Cottage is 'n selfsorghuis in Port Edward. Die eiendom is naby die Port Edward Country Club, winkels en Port Edward-strand geleë.
Die eiendom bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n sentrale tafel met stoele. Die kombuis lei na die leefarea, wat 'n etenstafel met sitplek vir 6 en nog gemaklike sitplek het. Die sitarea lei na 'n gemeubileerde onderdakstoep met 'n braai wat oor die tuin uitkyk.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Boundary Road, North Sand Bluff, Port Edward, 5200, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boundary Road, North Sand Bluff, Port Edward, 5200, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang