Islands 13
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Islands 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Ballito en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Buite is daar 'n groot balkon met 'n eetarea en 'n asemrowende uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang