LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ivory Game | LekkeSlaap
+11

Ivory Game

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R720, Uitkoms Plaas, Koppies, 9540, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ivory Game is op 'n wildsplaas sowat 20 km vanaf Edenville. Die plaas is die ideale verblyf om te ontspan en herlaai. Die wildlodge bied gemaklike verblyf-opsies in rustige omgewings.

Verblyf word in 3 basiese selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Elke kombuisie is met 'n mikrogolf, rooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Al die beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. eie handdoeke bring.

Al die eenhede het toegang tot die lapa-area met 'n kroeg, braaigeriewe en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R720, Uitkoms Plaas, Koppies, 9540, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R720, Uitkoms Plaas, Koppies, 9540, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcmJBp9U4AQPYnsJgc6s0l3MxJGP2qS3VN0n0huovd8ZqOsa6uR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense R720 Farm Uitkoms 9540 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.406783179471 27.64490441108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!