Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivungu Rust

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ivungu Rust is op die gasheer se perseel in Uvongo, Margate geleë.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eerste eenheid, Seeperdjie, is het 'n dubbelbed en beskik oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike stoele en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en 'n oond toegerus.

Die tweede eenheid,Seester, bestaan ​​uit 'n slaapkamer, 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea, asook 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Die sitarea het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Linne word voorsien. Die kombuis met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Handdoeke word nie vir Seester voorsien nie. Seester het wel lugversorging.

Daar is 'n buitebraai-area met 'n klein stoep. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n JoJo-tenk aan die hoofhuis en noodligte in geval van water- of kragonderbrekings.

Margate is 'n ideale basis om die oorvloed vakansiegeleenthede wat hierdie sonnige kuslyn bied, te verken. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, fietsry, branderplankry, voëlkyk en visvang in. Gaste kan ook Oribi Gorge en Lake Eland besoek vir Zipline en koffie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ivungu Rust
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ivungu Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0d6f2632f4808f5162756054d18096f68d5b4bec9ea40647a2e4e89ffbca945c195cffa197f01cbe052d237c9352fe1cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Ivungu Terrace 14 Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836164727375 30.387070620554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem