LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacana River Lodge | LekkeSlaap
+49

Jacana River Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jacana River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinda T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie dankie vir die vriendelike personeel, by die hek, oor die foon, almal is behulpsaam en vriendelik. Die lodge is vyf-ster, met alles net van die beste. Dankie dat ons met ons kinders en kleinkinders so lekker kon kuier. Die wildritte in die plaas, met 'n baie vriendelike drywer, was ook baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel.

Jacana River Lodge's terugvoer

Beste Martha, dankie vir u wonderlike resensie.
Ons is dankbaar vir u besoek en hoop dat u in die toekoms sal terugkom. Dankie.

Jacana River Lodge
Lynnette M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette M
Gesin met tieners

Absolutely amazing. Superb accommodation, beautiful, comfortable bedrooms, unbeatable game-viewing from the comfort of your accommodation.

Accommodation was everything it was portrayed to be and more. Game-viewing absolutely amazing, watched lion kill and a wild dog hunt from the patio. There was an elephant herd literally on our doorstep. Only negative was the massive amount of mosquitoes in the lodge on arrival.

Jacana River Lodge's terugvoer

Dear Lynnette,

Thank you for your wonderful review.

Please note, Jacana River Lodge is working with the Nkomazi Local Municipality to see how we can resolve the issue of Mosquitos at Mjejane Game Reserve and surrounding areas.

It was a pleasure hosting you.

We are grateful for your visit and hope that you will come back in the future. Thank you.

Jacana River Lodge
Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3 Gedeelte 30, River-weg, Mjejane Private Wildreservaat, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff32f7a170498e1052c4e7cff37feaa5472e6ba1ebf73916f5c54f0ea2fcb58bb57be2bf290b644a67a746ebf4448d19eff5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000  per nag(plek vir 10) 2 5 1 5 Erf 3 Portion 30 River Road 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.412557760487 31.669779101468
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!