Jacky's Selfsorg in Reebok
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jacky's Selfsorg in Reebok is ’n vakansiehuis in die kusdorpie Reebok op die Tuinroete net 600 m vanaf die strand.
Die dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en elke badkamer het ’n stort, bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek. Daar is banke om op te ontspan en ’n TV om media te speel. Die leefarea lei na buite en onder na die vermaakarea, waar daar ’n ingeboude braai is. Daar is ’n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Die area bied verskeie aktiwiteite, soos voetslaan, zipline en diepsee-visvang.
Die eiendom is 12 km vanaf sentrale Mosselbaai en 25,6 km vanaf George Lughawe.
Ligging
- 8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Blouwildebees Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang