LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacob's Ladder | LekkeSlaap
+40

Jacob's Ladder

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs Ladder 15, St James, Kaapstad, 6102, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jacob's Ladder is 'n luukse vakansiehuis aan die berg se kant van St James in Kaapstad. Die villa spog met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai.

Dié unieke veelvlakkige huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede, derde en vierde kamers het elk 'n dubbelbed. Die tweede en derde kamers het elk 'n en suite-badkamer wat met die vierde kamer gedeel moet word.

Die kombuis is met die nodige toebehore en kombuisgerei toegerus om etes gaar te maak. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser, en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8 en daar is 'n kaggel in die leefarea. Die hoofleefarea lei na 'n kuierarea met 2 gasbraaigeriewe, 'n buitetafel, en 'n swembad wat oor die omgewing en die see uitkyk.

Die perseel bied hoëspoed-WiFi, 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 gewone voertuie, asook 'n alarmstelsel wat aan die sekuriteitsmaatskappy verbind is.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacob's Ladder sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jacobs Ladder 15, St James, Kaapstad, 6102, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs Ladder 15, St James, Kaapstad, 6102, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14a1533cbb92990ce406b0cd1aca43c066353c8acf16d945cacc0f36853c8d7e5741a063f609a2d2db9b59c8553c39ba28c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000  per nag (plek vir 8) 15 Jacobs Ladder St James 6102 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1185653 18.4551503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!