4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R511, Doornrandje Farm 386 Portion 57, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Jacobs Well Gastehuis is geleë op 'n privaat landgoed in Centurion en bied gemaklike akkommodasie in 'n pragtig ingerigte kothuis, ideaal vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 6, wat naatloos in die sitkamer vloei. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met rusbanke en 'n muurgemonteerde TV wat 'n verskeidenheid DStv-kanale en My Family Cinema-stroomdienste bied. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buite stap op die oordekte patio, wat gemeubileer is met buitesitplek en braaigeriewe, perfek vir buitelug-etes. Veilige parkering word voorsien, en die kothuis is omring deur rustige tuine, wat 'n vreedsame en ontspannende verblyf verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R511, Doornrandje Farm 386 Portion 57, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Jacobs Well Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511, Doornrandje Farm 386 Portion 57, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang