Topaz Cove Luxury Villas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Deluxe Villas
- Selfsorg
- Superior Villas
- Selfsorg
- Luxury Villa
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let dat partytjies, geleenthede en funksies streng verbode is.
Maksimum 8 gaste word toegelaat. Alle gaste moet hul ID of paspoort met aankoms by sekuriteit by die landgoed se ingang wys.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word en enige geraasklagtes kan 'n boete tot gevolg hê.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bespreek word.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie die reël nakom nie, sal 'n boete van R2000 gehef word.
Let dat die villas selfsorg is, maar gebottelde water en cappuccino's word gratis met aankoms voorsien.
Indien daar 'n kragonderbreking is, sal 'n kragopwekker van 06:00 tot 22:00 aangeskakel word.
Uitkloktyd is voor 11:00.
Skakel asb. met vertrek alle ligte en verwarmers af en hang asb. handdoeke oor die reling of oor die bad.
Haal asb. vullissakke uit en sit dit in die dromme buite.
Sit asb. die skottelgoed in die wasbak en oorblywende kos in die yskas of in die asblik. Moenie kos op die toonbank los nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang