Jamala Madikwe Royal Safari Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Jamala Madikwe Villa's - Heffings uitgesluit
-
Verblyf sluit in:
- Verwelkomingsdrankies, all etes voorberei deur die lodge se bekroonde sjefs, en sekere plaaslike drankies soos huiswyn, alkoholiese drankies, koeldrank, tee en koffie.
- 'n Oggend- en middag-wildrit in 'n oop-wildvoertuig met 'n gekwalifiseerde veldwagter.
- Optel en aflaai by die lodge se vliegveld.
Huisreëls
- Madikwe Wildreservaat se ingansfooi en bewaringsfooi is nie ingesluit nie. Ingangsfooie sluit 'n inryfooi van R180 per persoon of invliegfooi van R240 per persoon in. Die bewaringsfooi is R165 per persoon. Dié fooie is onderhewig aan verandering.
- Vir buitelandse kaarttransaksies moet gaste asb. seker maak dat die bank bewus is van 'n buitelandse transaksie wat gaan plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Via Molatedi Gate, Madikwe Game Reserve, 2840, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang