Jasmine Cottage
Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jasmine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Beacon Bay, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n gesin, aangesien die kothuis 'n lieflike onderdakbraai-area het.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Die verblyf het sonpanele in die geval van beurtkrag. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n etenstafel en ingeboude braai wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie by die vuur.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Justin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Jasmine Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Central-laan 3, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap